Piketberg Lions Inligtingsaand / Information evening

Uitnodiging / Invite

Lions Clubs International Logo. Die Nuwe Piketberg Lionsklub nooi die gemeenskap om aan te sluit as Lions, en sodoende ‘n positiewe verskil in die gemeenskap van Piketberg te maak.Die Nuwe Piketberg Lionsklub nooi die gemeenskap om aan te sluit as Lions, en sodoende ‘n positiewe verskil in die gemeenskap van Piketberg te maak. U is baie welkom om ‘n inligtingsvergadering op 18 September by te woon. Hier kan u meer leer oor Lions se doelwitte en werksaamhede.

The New Piketberg Lions Club is seeking men and women to join them in making a difference in the community. The club is hosting an information session for people who want to learn more about the club and its work. We invite you to join us.

Wanneer / When: 18 September 2014
Waar / Where: Biblioteeksaal Piketberg / Library Hall Piketberg
Tyd / Time: 18h30
RSVP: Voor/before 16 Sep 2014, langp@telkomsa.net, 079 583 8439

Verversings sal na afloop van vergadering bedien word / Refreshments will be served.

Volg Piketberg Lions op Facebook / Follow Piketberg Lions on Facebook
Volg Piketberg Lions op Facebook / Follow Piketberg Lions on Facebook

Please share this...Email this to someonePrint this pagePin on PinterestShare on Google+Share on LinkedInTweet about this on TwitterShare on Facebook

Leave a Reply